Selfmoord by Kimberley-treinstasieFiND iT SpanMarch 6, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – ‘n Man het selfmoord gepleeg deur homself aan die brug by die Kimberley-treinstasie op te hang. Sy lyk is ongeveer twee ure terug deur een van die sekuriteitswagte by die treinstasie ontdek. Hou FiND iT dop vir meer inligting. Previous Post Behuising sonder werkende rioolstelsel afgegee Next Post Laerskool Newton hou spesiale saalbyeenkoms vir dogters