KIMBERLEY – Juane Smith vermis tans haar langhaar Jack Russel-tefie al sedert gistermiddag 14:00. Sy sê hy het in die Hillcrest-gebied naby die Gariep-hospitaal verlore geraak.
Kontak haar asseblief by 072 580 6033 indien jy haar hondjie gesien het of weet waar hy is.



