’n Pakistanse Suid-Afrika-burger wat na bewerings ’n 3-jarige seuntjie vermoor het, is op die vlug.
Die verdagte, Bilal Muhammad, is in hegtenis geneem en het in
die Viljoenskroon-landdroshof verskyn waar borgtog toegestaan is.
Bron en foto: IRS Forensic Investigations



