WAARSKUWING: Pasop vir werkers in BishopslaanMichael HawthorneMarch 4, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – Motoriste word gewaarsku om versigtig in Bishopslaan in Labram voor die Sanlam-gebou te ry. Werkers is besig om ’n gedeelte van die pad op te kap om waarskynlik ’n optiesevesel-kabel te lê. Previous Post Nege veiligheidswenke vir jou slimfoon Next Post Hondjie opgetel