KAAPSTAD – ’n Model wat in Kaapstad gebaseer is, is van sy verteenwoordiging by nie een nie, maar twee model-agentskappe kwyt.
Die man het ’n kelnerin onvanpas by ’n plaaslike restaurant aangeraak. Die kelnerin was hoogsontsteld en het die video op sosiale media geplaas om die man bloot te stel.
Bron: News24



