KIMBERLEY – Babes is ’n mannetjieskat wat 10 dae gelede in Zambesistraat in die Rhodesdene-area in Kimberley vermis geraak het. Sy eienaar is baie bekommerd oor hom en sê hy is ’n baie spesiale kat.
As jy vir Babes gesien het of miskien weet waar hy is, skakel asseblief vir Judith Kruger Pool by 082 058 6604.



