Harveystraat-inwoners bekommerd oor lekkasie

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – ’n Bekommerde inwoner van Harveystraat in Kimberley, het foto’s op Facebook geplaas van die toestand waarin die straat tans is.

Volgens Myburgh is hierdie lekkasie by die munisipaliteit aangemeld. Die water lek al vir ’n geruime tydjie in die straat en sy voel daar word onnodig water gemors.