Maande later nog geen stopkraan vir Carringtonstraat

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Sewe maande later word daar nog op ’n stopkraan gewag wat op verouderde pype, wat die woonbuurt van Klisserville, Kimberley, van water voorsien, geïnstalleer moet word.

Die oop put skep ’n gevaar vir verbygangers. Ockert Fourie, DA-raadslid van wyk 25, sê daar was nog geen verandering nie.

Lees ons vorige berig, Stopkraan laat maak voor herstelwerk kan begin.