KIMBERLEY – Op 26 Februarie 2020 is die krag in dele van Verwoerd Park af.
Sol Plaatje-munisipaliteit is bewus van die probleem en is besig om dit te herstel. Die kragkabels is vermoedelik gesteel.
Daar kan nie gesê word wanneer die herstel van die kragkabels afgehandel sal wees nie.



