Die polisie in Kimberley het vandag verskeie handelaars in die dorp besoek om seker te maak die goedere wat verkoop word, nie nagemaakte handelsmerke is nie.
Kol. Mahsay Gamieldien, polisiewoordvoerder, sê daar is ongeveer R150 000 se onwettige goedere gekonfiskeer.




