Hoërskool Garies in die Noord-Kaap se leerlinge moet nou sonder elektrisiteit skoolgaan. Die Kamiesberg-munisipaliteit het die skool se elektrisiteit afgesit omdat die skool nie die elektrisiteitsrekening van R702 000 betaal het nie.
Bron: RSG