SAPS hou eerste NCPCPB-vergadering

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse provinsiale gemeenskaps-polisieraad het Vrydag 21 Februarie hul eerste uitvoerende vergadering gehou. Die vergadering is by JTG Cluster by die Siyathemba-polisiekantoor gehou.

Die hele NCPCPB het die vergadering bygewoon. Die doel van hierdie vergadering was om vir die opkomende algemene vergadering voor te berei.