Ontmoet die blou-oog mannetjieskat

Deel hierdie storie / Share this story

Die blou-oog mannetjieskat is drie maande oud en hou van speel en klim. Hy lê graag in die son en bak en soek ‘n nuwe huis.

Gaan ontmoet hom in kathok 8 by die DBV in Kimberley.

Kostes en reëls verbonde aan aanneming

R40 huisbesoek in Kimberley

R570 aannemingsfooi (sterilisering, ontwurming en inentings ingesluit)

Ontmoeting van die hondjie(s) asook ‘n toets om vas te stel of die troeteldiere wat jy tans het, met die hondjies oor die weg gaan kom.

Die DBV moet hulle bepaal by die wette in verband met aanneming van honde en die DBV doen graag namens jou aansoek as jy munisipale goedkeuring nodig het om meer as twee honde aan te hou.

As jou aansoek om aanneming goedgekeur is, sal jy die hondjie by die DBV in Kimberley kan gaan haal.

Vir enige navrae, kontak die DBV by [email protected].

Foto: Die drie maand oue mannetjieskat.