NOORD-KAAP – Ouers is ontsteld omdat hulle kinders by die Hoërskool Garies in die Noord-Kaap sonder elektrisiteit sit. Die Kamiesberg-munisipaliteit het die kragtoevoer Vrydag na skool gesny omdat die skool nie sy kragrekening van R702 000.00 betaal het nie.
Bron: RSG



