Meisie (18) op pad skool toe verkragFiND iT SpanFebruary 25, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story ’n Leerling in Limpopo is Saterdag glo op pad skool toe verkrag. Die meisie was klaarblyklik op pad na ekstra klasse ter voorbereiding vir die matriekeksamen. ’n Man het uit die bosse verskyn, haar die bosse ingesleep en verkrag. Bron: Netwerk24 Previous Post Blinde vrou (90) se verkragter kry 20 jaar Next Post Mensehandel