Sokkerspeler lewenslank verbanTania SmithFebruary 24, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story ’n Franse sokkerspeler vir Vrydag lewenslank verban nadat hy ’n skeidsregter tydens ’n wedstryd geslaan het. Twee van sy spanmaats wat ook die skeidsregter gedreig het, is onderskeidelik vir twee en drie jaar verban om te speel. Bron: AFP Previous Post Google waarsku Huawei-eienaars Next Post Die HNK-gholfdag: ’n sukses