Google het eienaars van nuwe Huawei-fone gewaarsku om nie te probeer om enige van sy toeps te installeer nie, want dit hou ’n veiligheidsrisiko in. Die fone het weens ’n Amerikaanse-verbod nie toegang tot Google se produkte en dienste nie.
Bron: Netwerk24



