Pretoria – Marilize Wilkins is sedert 20 Februarie 2020 vermis.
Marilize is ’n leerder aan die Hoërskool Pretoria-Noord. Sy het na bewering net na skool vermis geraak.
Dit is onbekend of haar verdwyning by die polisie aangemeld is.
Enigiemand met inligting kan die volgende nommers by 0792651104 en/of 0653962161 skakel.



