HNK-rugby gaan groot in 2020

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Hoërskool Noord-Kaap gaan groot in skolerugby hierdie jaar, sê hule hoof van sport en bemarking

Gerrit Myburgh, hoof van sport en bemarking, sê hulle is opgewonde om ’n lekker span vir 2020 saam te stel. 

Myburgh sê hulle het verlede jaar die top 20 skrams gemis. Alhoewel hulle al die goeie spanne geklop het, was hulle teleurgesteld met die wedstryde wat hulle verwag het om te wen.

Deon Carney is die hoofafrigter en Myburgh hulpafrigter van rugby by die skool.