SA land “met groot risiko vir koronavirus om uit te breek”

Deel hierdie storie / Share this story

Volgens ‘n studie wat Donderdag in The Lancet gepubliseer is, is Suid-Afrika een van drie Afrika-lande wat tans die grootste risiko dra om die koronavirus van China in te voer. Die ander twee lande is Algerië en Egipte.

China is Afrika se grootste kommersiële vennoot en daar is gereelde in- en uitvoere tussen die nasie en die kontinent.

Bron: TimesLive