Fase 2-beurtkrag vir vandag en môre

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA – Eskom het Fase 2-beurtkrag vanaf 09:00 vanoggend tot 06:00 Saterdagoggend aangekondig.

Dit volg nadat die kragvoorsiener drie eenhede verloor het. Beurtkrag word die naweek verwag.