Postmasburg-polisie hou sektorvergadering

Deel hierdie storie / Share this story

NOORD-KAAP – Die Postmasburg-polisiekantoor het gister 18 Februarie ’n sektorvergadering in Postmasburg gehou. Die sektorhoof en buurtwag was almal by die vergadering.

Volgens kol. Mashay Gamieldien, polisiewoordvoerder, is daar bespreek hoe die sektor Postmasburg veiliger kan maak en kriminele aktiwiteite verminder.