HARRISMITH – Geboue wat brand, strate vol ongelukkige mense wat voel niemand luister nie en rubberkoeëls wat deur die lug vlieg, is iets waaraan meeste van ons al gewoond geraak het. Sam Twala, inwoner van Harrismith en ‘n paar van sy vriende het egter besluit hulle wil nie meer deel wil wees van die chaos en protesoptogte nie en wil graag ‘n verskil maak in die samelewing. Die groepie vriende pak verskeie projekte aan om die infrastruktuur van Harrismith self te verbeter.
Bron: goodthingsguy



