CHRISTIANA – ’n Vrou (32) verskyn vandag in die landdroshof na sy glo haar meisie op Valentynsdag in Christiana vermoor het. Die paartjie het klaarblyklik in ’n argument betrokke geraak toe een van die twee ’n mes uitgehaal en die ander een doodgesteek het.
Bron: OFM



