Anel van Aarde praat dié maand in Siel met ons oor liefde.
”Hoor jy dit? Geen oordeel, net vryheid! Leef jy in daai vryheid met die vaste oortuiging dat niks wat jy ooit kan doen Sy liefde vir jou kan verander nie?”
Lees verder hier deur te klik op die skakel in Vrouwees en te lees as ‘n tydskrif op jou foon:



