KIMBERLEY – Elna van Rhyn se Jack Russel het op 4 Februarie in Carters Glen vermis geraak.

Van Rhyn sê haar tuinhulp moes die hek van haar huis in Swartberglaan oopgelos het, want toe sy die aand by die huis kom, was haar hondjie weg.
Kontak asseblief vir Elna van Rhyn by 082 202 5169 as jy weet waar haar Jackie is.



