Hondjies opgetelFiND iT SpanFebruary 8, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story Twee tefies het gisteraand tussen 21:30 en 22:00 by ‘n huis in Millinstraat opgedaag. Die klein hondjie is blind. Die inwoners by die huis moes egter die hondjies by die DBV gaan aflaai. As dit jou hondjies is, gaan kyk asseblief by die DBV. Previous Post Probeer hierdie braaibroodjies saam met vanaand se vleisie… Next Post Korona van ietermagô afkomstig