7de Laan verskyn nie op die skerms nie

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA – Op 13 Februarie 2020 sal die geliefde sepie, 7de Laan nie op kykers se skerms verskyn nie.

Die State of the Nation Address, staatsrede, vind vanaf 17:00 plaas. Dit kan regstreeks op SABC 2 gevolg word.

7de Laan sal op 14 Februarie 2020 ’n dubbele verskyning op kykers se skerms maak.