KIMBERLEY – Baie van die inwoners in Kimberley het vandag opgelet dat die straatligte helder oordag steeds brand, ten spyte van buurtkrag.
Daar was gerugte dat Sol Plaatjie die straatligte in die dag aanhou om vandalisme te probeer voorkom. Die skakelaars word glo uit die lamppale gesteel en as die ligte aan is, staan die verdagtes ’n kans om te skok.



