Vermiste hondjie opgetelElsje van NiekerkFebruary 2, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – ‘n Vermiste Yorkie is omstreeks 15:30 in Carters Glen opgetel. Indien dit jou natneuskind is, kan jy vir Bruce by 079 264 0884 skakel. Previous Post Sol Plaatje herstel waterpyp Next Post Ma probeer eie gestremde seun (15) vermoor