Slaggat se Gat begin

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Daar waar die teerpad ophou en die grondpad begin, is waar motoriste se geduld en bande opraak.

Die padwerkspan

28 Januarie 2020 is die manne in Bebingtonlaan reeds hard aan die werk. Binnekort sal motoriste nie meer na die teerpad hoef te soek nie.

FiND iT het die padwerkspan wat reeds vanaf 08:00 werk, gaan besoek.

Die Slaggat se Gat projek skop op ’n hoë noot af.