Vullisverwydering vir vandag gestop

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Sol Plaatje-munisipaliteit het pas bekend gemaak vullisverwydering sal nie vandag verder sal plaasvind nie.

Volgens Sol Plaatje se Facebook-bladsy is vullisverwydering vir eers weens ’n arbeidsgeskil gestop

Die areas wat geaffekteer word, is:

  • CBD
  • Sobantu-Blikkies
  • West End
  • Barkley Road
  • Soul City
  • Colville
  • Floors
  • Mint Village

Sol Plaatje verseker inwoners hulle doen hul bes om die probleem op te los.