Hier is ’n foto van hoe Kimberley se treinstasie jare terug gelyk het. Inwoners van die stad kyk terug met goeie herinneringe na die stasie. Die meeste mense se gunsteling-herinnering is die Sondagmiddag-etes en om te kyk hoe die groot stoomenjins die stasie binnery.



