KIMBERLEY. – Die langste zip-line oor die kus van die Wes-Kaap word binne die volgende vyf maande bekend gestel
Vertel aan FiND iT
Jessica Pope, sektretaresse van Mosselbaai zip –line, sê aan FiND iT die zip-line is 1.1 km lank. “Dit strek vanaf die bo dek tot by die onder dek by die St.Blaze Trail Mosselbaai staproete. Die snelheid word deur die windspoed, rigting en gewig van die persoon wat op die lyn is, bepaal. Die zip-line is 90m bo die see.
Stap roete bekommernis
Inwoners van Kimberley wou weet of die staproete beïnvloed gaan word, Met gerusstelling is daar verseker, die roete word nie beïnvloed nie. Veiligheid word ook aan besoekers verseker, aangesien dit nie hulle eerste zip-line is nie. Die zip-line word tans deur spesialiste van SA Forest adventures getoets.



