Boipelo Awuah, 13-jarige leerder van die Hoërskool Noord-Kaap, was die algehele wenner in die vroue skateboarding afdeling tydens die 2019 Kimberley Diamond Cup Action Sports Festival.
Hier is ‘n foto van Boipelo in aksie tydens die kompetisie.