KIMBERLEY – ‘n Pyp het gebars in Main Road Beaconsfield en die water loop glo die strate vol. Huise sit sonder water oor hierdie pyp wat gebars het. Sol Plaatjie is in kennis gestel, maar het gesê dat hulle besig is met twee ander pype wat ook gebars het. Dit is al 24 uur later en daar is nog niks aan die saak gedoen nie.



