Program vir die Krieketwêreldbeker-wedstryde in Kimberley

KIMBERLEY – Die eerste ICC O.19 internasionale krieketwêreldbeker-wedstryd tussen Suid-Afrika en Afghanisan slaan Vrydag 17 Januarie 2020 om 10:00 af. Nege van dié wêreldbeker-wedstryde word by die Diamond Oval, Cassandra in Kimberley gespeel. Die internasionale toernooi vind plaas vanaf 17 Januarie tot 9 Februarie 2020 en Noord-Kaap Krieket is die gasheer.

Hier is die datums vir die wedstryde:

  • 17 Januarie 2020 –  Suid-Afrika teen Afghanisan
  • 18 Januarie 2020 – Australië teen Wes-Indië
  • 20 Januarie 2020 – Engeland teen Wes-Indië
  • 20 Januarie 2020 – Australië teen Nigerië
  • 23 Januarie 2020 – Australië teen Engeland
  • 23 Januarie 2020 – Wes-Indië teen Nigerië
  • 25 Januarie 2020 – Engeland teen Nigerië
  • 31 Januarie 2020 – Wenner van PQF2 teen wenner van PQF3
  • 2 Februarie 2020  – 11de/12de speel af

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: