Program vir Vrydag se Krieketwêreldbeker-wedstryd tussen Suid-Afrika en Afghanisan

KIMBERLEY  – Is jy opgewonde oor Vrydag se O.19 krieketwedstryd tussen Suid-Afrika en Afghanisan? Gaan jy die wedstryd bewoon?

Hier is die program vir die dag:

  • 08:00 – Openingseremonie
  • 08:00/ 08:45 – Spelers warm op
  • 09:30 – Loot
  • 09:50 – Volksliedere
  • 10:00 – Wedstryd begin

Jy kan ook hier die volledige program kry van al die wedstryde wat tydens die toernooi plaasvind.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: