Hierdie boek bou kern wiskundige vaardighede by jong kinders. Hierdie boek is ’n opvolg van graad 1 en 2 en kan wonders vir jou kind doen.
Op grond van die
CAPS-kurrikulum, bied die Nuwe Alles-in-Een-wiskunde Pret in Graad 3-werkboek
aan ouers en opvoeders ’n stap-vir-stap wiskunde-hulpbron vir die hele
skooljaar. Oefenbladsye bevat die basiese beginsels wat kinders nodig het om
maklik te kan onthou, werkkaarte skep kreatiewe denke en probleemoplossing en
volkleurspeletjies help om vaardighede te bevorder.
Hierdie werkboeke is ’n noodsaaklike bron vir die klaskamer sowel as tuis en is
beskikbaar in Engels en Afrikaans.
Jy kan hierdie boek by www.bestbooks.co.za kry.



