Jeugmisdaadvoorkoming in Galeshewe

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Die polisie in Galeshewe het vandag die gees hoog gehou en vir die jeug gesing en musiek gemaak. ’n Jeugmisdaadvoorkoming byeenkoms is deur polisielede vandag by die UCSSA Kerk in Tyalastraat, Galeshewe, gehou. Dit vorm deel van die  Ministeriële Imbizo.