Oratile Kgosieng gaan hierdie jaar aktuariële wetenskap aan die Universiteit van Kaapstad studeer. Sy het laasjaar by Girls High gematrikuleer. Sy het haarself hierdie vakansie besig gehou deur op hoogte te kom met televisieprogramme en kwaliteit tyd met haar familie te hê. Sy is ook lief vir lees en bevind haarself gereeld met ’n boek.



