Matrikulant Silje Fredericks van Hoërskool Noord-Kaap

Deel hierdie storie / Share this story

Silje Fredericks het by Hoërskool Noord-Kaap gematrikuleer. Sy gaan chemiese ingenieurswese by die Universiteit van Stellenbosch studeer. Sy het hierdie vakansie begin pak vir universiteit en behoorlik uitgerus sodat sy gereed kan wees vir die jaar.