Jolene Botha het laasjaar by Hoërskool Adamantia gematrikuleer. Sy het hierdie vakansie haarself besig gehou deur vakansiewerkies te doen sodat sy geld vir haar studies kan spaar. Sy wil graag genetika en mikrobiologie studeer aan die Universiteit van die Vrystaat. FiND iT wens haar ale sterkte toe vir die nuwe jaar wat voorlê.



