Hoop het ‘n Naam

Deel hierdie storie / Share this story

God se genade is groot.

Anneska Schoeman is die afgelope jaar deur diep waters. Nie alleen het sy haar pa aan die dood afgestaan nie, maar ook haar oog in ’n motorongeluk verloor. Tog hou sy vas aan God se groot genade wat haar deur hierdie tyd gedra het. Min het Anneska geweet wat 2019 vir haar sou inhou. Haar pa, Gert, is met ’n defek gebore en het mettertyd asemhalingsprobleme ont-wikkel.

Lees verder van Anneska se storie in Vrouwees se nuwe uitgawe.

https://issuu.com/vrouwees/docs/vrouwees_januarie_2020__1_/33