Dít is my storie

Deel hierdie storie / Share this story

Lorraine Smith is bekend in die stad as iemand wat kan tóór met klere. Sy is kreatief, liefdevol, goedhartig en het hope en hope talent. Vrouwees het haar dié maand gevra om die gees-rubriek te skryf.

“Ons almal het ’n storie – en hierdie is myne om te vertel. Dalk, net dalk, kan ek ’n impak maak in ’n hart wat nie meer weet hoe nie. Ek is ’n dromer gebore. As klein dogtertjie het ek gedroom van eendag. Want so het die Here ons gemaak. Met toekomsverwagting. Hoop. En droom van môre.

Lees verder van haar storie in Vrouwees se nuwe uitgawe.

https://issuu.com/vrouwees/docs/vrouwees_januarie_2020__1_/45