Ruby Zimmerman (27) se liefde vir sport het al op skool begin.
“Ek wou eintlik NIKS weet van skool nie! Dit was so erg, ek het oor die skoolhek geklim en probeer weghardloop. Meer as een keer! My pa het my eenkeer om die agterkant van die veld van CBC gejaag en ek het voor die hele matriekklas geval. Ek het êrens langs die pad sport gevind en toe besluit ek om die skoolding ’n go te gee. Asof ek ’n keuse gehad het…”
Lees verder oor Ruby se passie in ons Januarie Vrouwees-uitgawe:



