Honderd persent slaagsyfer vir St Patrick’s CBC

Deel hierdie storie / Share this story

Die matriekulante van St Patrick’s CBC het in 2019 gewys waarvan hulle gemaak is en weereens ’n honderd present slaagsyfer behaal. Die graadgemiddeld was 65.09%. Een leerder, William Villet, het behoorlik presteer en is aangewys as duxleerder vir 2019. Hy het sewe A-simbole behaal.

Image result for William Villet
William Villet