So is nog ’n jaar besig om tot op ’n einde te kom. Met die feestyd hier wil ons aan elke liewe FiND iT-leser sê geseënde Kersfees. Ons wens vir elke persoon oorvloed liefde, lag en seëninge toe. Ons hoop almal het ’n wonderlike Kersfees saam met familie en vriende.



