FiND iT is regstreeks by die Mittah Seperepere Convention Centre waar Bheki Cele, minister van polisie, Kimberley besoek.

Deel hierdie storie / Share this story

FiND iT is tans regstreeks by die Mittah Seperepere Convention Centre waar genl. Bheke Cele, die minister van polisie, Kimberley besoek. Hy beplan om die skare toe te spreek, asook om deel te wees van ‘n padblokkade op die N12.

Die verrigtinge gaan begin met ‘n gebed waarna die polisie ‘n parade gaan doen. Genl. Bheki Cele gaan ook deur die dag by die Diamond Pavillion Mall wees.

https://www.facebook.com/finditinkimberley/videos/608884106538491/