Kamfersdam se flaminke in 2015

Deel hierdie storie / Share this story

Met die warm seisoen wat naderkom en die Kamfersdam-flaminke wat nog stuk-stuk na die Noord-Kaap terugkeer nadat duisende kuikens aan die begin van die jaar uit die dor en droë pan verwyder is, kyk ons terug na hoe dié dam vier jaar gelede gelyk het.

Dit was een van Kimberley se toeriste-aantreklikhede, wat deesdae ’n skadu is van die pragstuk wat dit vier jaar gelede was.